One of the dental assistants that attended the 2009 Congress requested the webmaster to publish the piece below. She apologises for writing in Afrikaans, but says that she will not be able to express herself adequately in English:
Net om dankie te sê…..
Soms aanvaar mens dit so vanselfsprekend dat julle ouens wat die kongres moontlik maak, maar net julle werk doen. Maar hoe kan mens nie anders as om net dankbaar te wees, julle doen dan soveel moeite!
Dankie aan elke tandarts wat nie die moeite en finansies ontsien om dit vir ons assistente moontlik te maak om so ‘n wonderlike, leersame geleentheid mee te maak!
Aan al die NDA bestuurslede, julle weet wat julle doen, asof julle nie genoeg het om julle mee besig te hou nie. Aan al die ‘Reps’, dankie vir julle moeite, glimlaggies, kuiertjies en behulpsaamheid.
Birgit & Lee-Ann, dankie, dankie, dankie ………, ‘n moë gesiggie, maar altyd ‘n vriendelike een!
Aan ieder en elk van julle, dankie en weet asseblief dat ons assistente waardeer wat julle vir ons doen en beteken!
I was assured that this is not only a personal opinion but that she has the mandate of all the auxiliary personnel that attended the 2009 Congress to speak on their behalf!!